book-icon Uitgawe Augustus & September 2018

In die baarmoeder: 3de trimester

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Jou baba bring tot 70 persent van haar tyd deur in ’n dromerige staat waarin haar oë vinnige bewegings maak (REM-slaap). Die longe en spysverteringstelsel is steeds nie heeltemal voltooi nie en die baarmoeder bly die heel beste plek vir jou kleinding. Die hart klop al lekker sterk – tot 160 slae per minuut. Sy is in ’n klein balletjie opgekrul en is die grootte van ’n klein waatlemoen.

Wit vet word nou neergelê. Jou baba behoort om te draai sodat sy met haar kop na onder lê en namate die plek ál minder raak, sal jy agterkom dat haar bewegings ook kleiner raak. Sy is sowat 40 cm lank en weeg omtrent 2 kg. Sy kan jou stem herken en kan tot rus kom wanneer jy met haar praat of vir haar sing.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees