book-icon Uitgawe Julie & Augustus 2020

Jou bekkenvloer: Knyp-knyp ál sterker

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ons het al almal stories gehoor van vroue wat vaginaal kraam en daarna nooit weer op ’n trampolien kan spring sonder om ’n bietjie te lek nie. Is dit waar? Is daar iets wat jy kan doen om te keer dat dit met jou gebeur?

Dalk het jy nog nooit eens die woord bekkenvloer gehoor nie, of het jy net ’n vae idee dat dit na spiere ”daar onder” iewers verwys – maar wat is dit, waar sit dit presies en wat doen dit nou eintlik?

Volgens die Johannesburgse elektro­fisioloog Lizelle Grindell is die bekkenvloer ’n belangrike deel van die liggaamse kernspiere (core muscles in Engels).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees