book-icon Uitgawe Mei & Junie 2020

Jou eerste trimester: Van eiertjie tot fetus

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Swangerskap word verdeel in drie trimesters wat elkeen sowat drie maande duur.

In elke trimester ondergaan daardie bevrugte eierselletjie die merkwaardigste ontwikkeling tot op die dag dat jou baba op sy verwagte datum gebore word.  Die eerste trimester strek oor 12 asem­ro­wende weke. Die eerste week van swangerskap begin in die eerste week van wat jou menstruele siklus sou gewees het as jy nie swanger was nie.

Die drie fases van die eerste trimester word verdeel in die bevrugting-, embrio- en fetusfase.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees