book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Jou lyf ná geboorte

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Vreemd genoeg is jou kop seker een van die dele wat die meeste deur ’n swanger­skap en geboorte geraak word – nie net emosioneel nie, maar ook fisiek. 

Baie vroue het al vertel dat hul hare by die bosse begin uitval het ’n week of wat ná die geboorte. Dis omdat jou lyf as’t ware haarfollikels opgaar terwyl jy swanger is sodat jy soms met ’n welige bos hare spog. Wanneer jou liggaam na die normale aantal follikels begin terugkeer, voel dit of jy baie hare verloor. 

Daarby gebruik jou baba aan die einde so baie van jou liggaam se vitamiene en minerale op dat jou haarverlies moontlik aan ’n vitamientekort toegeskryf kan word. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees