book-icon Uitgawe September & Oktober 2020

Keiser word gou beter

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Dit kos tyd om van ’n keiser te herstel. Gelukkig het jy nou ’n baba en dit is sekerlik die grootste aansporing en beloning om so gou moontlik beter te begin voel. Kom ons kyk hoe jy jou herstel kan bespoedig en hoe jy gaan voel in die ure, dae en weke nadat jy jou keisersnee gehad het.

Die Johannesburgse vroedvrou Janine Nash sê optimale voeding en gesondheid is nie net tydens jou swangerskap belang­rik nie – dit help ook dat jy ná die tyd beter van jou keisersnee herstel.

“Probeer om so gesond moontlik te wees wanneer jy die operasiesaal binnegaan. Probeer om nie die aanbevole gewig vir jou swangerskap te oorskry nie. Oorgewig vroue is geneig om ná ’n keisersnee meer te sukkel omdat hul wonde soms kan ontsteek omdat dit in ’n velvou lê, wat keer dat lug by die wond kom,” verduidelik Janine.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees