book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Lesersverhaal: Te vinnig weg

akkreditasie
Jurandi en Marnus du Plessis saam met klein Inge (18 maande).
Jurandi en Marnus du Plessis saam met klein Inge (18 maande).

Toe hulle hoor hul tweede kleinding is op pad, was Jurandi en Marnus du Plessis van Klerksdorp uit hul vel van vreugde – al was dit ’n skrale sewe maande ná die geboorte van klein Inge.

“Ek het sommer vroeg geweet ek is swanger en ons is op nege weke van swangerskap ginekoloog toe om ’n sonar te laat doen,” vertel Jurandi (30).

Volgens die ginekoloog het alles normaal gelyk en het baba Du Plessis gesond gegroei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees