book-icon Uitgawe Oktober & November 2018

Mamma se goedjies

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Fleur-voedingsbra R359, sophieandjane.co.za, Petit Pear Boutique (Kaapstad) en Phrog Design Boutique (Durban).
Tiffany-rok (swangerskap en ná geboorte) R529, annabellamaternity.co.za.
Maternity Pads R29,95, Clicks.
JK Vanilla Blonde-leersak R2 500, Jean Kelly.
Cherry Melon se somerkraamkapsule (sluit in: swart kortmourok, swart spanbroek, swart moulose bostuk, wit kortmou-bostuk met ronde nek en seildoekdrasak) R945, Cherry Melon by Menlyn en Canal Walk, of cherrymelon.co.za.
Zippy-groeipakkie R199, Keedo.
Titan-reisstelsel R1 899, Baby Boom, die meeste onafhanklike kleinhandelaars en chelino.co.za.
JK se armvoedingskussing R299, Jean Kelly.
Pigeon se Nipple Care Cream (50 g) R170, babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars, takealot.com en loot.co.za.
Oh-Lief se Natural Olive Tummy Wax vanaf R119, uitgesoekte Clicks-takke, Kids Emporium en ohlief.com.
Folic Acid Supplement R25,99 en Pregnancy Supplement R69,99, albei Clicks.
Caboodle-rugsak R500, Baby City, takealot.com, loot.co.za en sp-africa.com.
Pigeon se Honeycomb-borsdoekies R80 vir 36 en R100 vir 60, babawinkels, Dis-Chem, apteke, uitgesoekte kleinhandelaars, takealot.com en loot.co.za
Palmer’s se Coconut Oil Anti-Oxidant Firming Lotion R78,95, Dis-Chem. Palmer’s se Cocoa Butter Formula Massage Lotion for Stretch Marks R75,95, Dis-Chem, Clicks, Baby City en Pick n Pay.
Bio-Oil (25 ml) R44,99, vooraanstaande kleinhandelaars en apteke landwyd.
PregOmega Plus (30-dag-pak) R259,95, Dis-Chem, Clicks, onafhanklike apteke en uitgesoekte kleinhandelaars.
1. Carriwell se Seamless Adjustable Overbelly Support Belt R520. 2. Carriwell se Seamless Light Support Panty R249,95. 3. Carriwell se Lace Feeding Bra R199,95. 4. Carriwell se Maternity Hospital Panties R48,80. Alles by Baby City, uitgesoekte Baby Boom- en Babies R Us at Toys R Us-takke, takealot.com en vooraanstaande baba- en kraamwinkels.
Happy Birth-doeksak (sluit in: kraamdoekies, kraammaasonderklere, wasbare katoenborsdoekies, ontsmettingsalkohol, Dove Baby-benodigdhede, doeke en ‘n volledige lys van dinge wat jy nie moet vergeet nie) R1 850, Kids Emporium.
Body Maternity-kussing R515, Kids Emporium.
Medela se Purelan 100-tepelroom R89 vir 7 g en R199 vir 37 g, Dis-Chem, Baby City, takealot.com en hospitaal­apteke.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees