book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

Moet ’n afskeiding my bekommerd maak?

akkreditasie

Ek is 12 weke swanger en het vreeslike afskeidings. Wat klassifiseer ’n mens as normaal en wanneer moet ek bekommerd wees?

Ja, dit is waar dat jy swaarder vaginale afskeidings kan ondervind terwyl jy swanger is. Dit word veroorsaak deur al die swangerskapshormone in jou lyf.

Die afskeiding is gewoonlik geel of wit van kleur en die mediese term daarvoor is leukoree. Hierdie afskeiding behoort nie te jeuk of brand nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees