"'n Normale geboorte, my grootste wens"

akkreditasie
Hierdie ma vertel haar geboorte storie aan ons.

Ek sal dit vir niks verruil. Ons het beplan op 'n normale geboorte my grootste wens.

Ek ht vir 'n induksie gegaan so 10uur die aand dit was 'n Maandag. Alles het goed gelyk. Die mooiste geluid toe hulle die monitors op my sit en sy hartjie hoor. Die suster het kom ondersoek instel en 'n inwendige ondersoek kom doen boeta nog nie gesak. So het die ure verby gegaan. Glad nie so erg soos wat almal gesê het nie. Was okei het soos erg menstruasie pyne gevoel en dis dit lol.

Half 5 die ogend nogsteeds kontraksies en my dokter kom doen n ondersoekie. Boeta ht gesak sy voel sy koppie wat n plesier. Later ht sy weer kom ondersoek doen en boeta is terug. 13ure in kraam en boeta wil ni af kom nie. Was hartseer so uit gesien daar na. Toe maar  die dokter gevra hoe lank sal dit nog vat.

As jy regtig  normaal wil geboorte skenk se sy gaan jy maar moet le en wag dalk more of oormore ht sy gese. Ons het toe besluit op 'n kyser want nie al die babas kan op hul papas se verjaarsdag gebore word nou.

Eers was ek bang vir die oopsny maar waker wil k wees. Hule ht my n epiduraal gegee kyk dis nou vir jo n eiaardige gevoel maar tog lekker. En so ht als net verby gegaan. Kyk toe dokter hom uit haal en di geluidjies wat hy gemaak het.

Het als vir n rukkie tot stilstand gekom en dit was net ons 3 in di teater mens kan ni di gevoel beskryf ni. 'n Trotse mamma en n meer trotse papa. Ons is ouers en die 9 en n half jaar se gewag is op n einde. Ons wonderwerk seuntjie en onse trots. Kan onse vader ni meer bedank vir hom ni.

Vandag is hy 14 maande oud 'n gesonde speelvolle ou mensie. 

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees