book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Naar, naar, naar!

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Oggendnaarheid is ’n verwarrende term, want baie vroue is eintlik die hele dag lank naar. Die naam het waarskynlik sy oorsprong in die feit dat so baie vroue veral vroegoggend ’n naar kol op hul maag het en namate die dag vorder, beter begin voel.

Net soos die tydstip van die dag waarop vroue naar voel verskil, verskil die intensiteit van hoe sleg hulle voel ook baie van vrou tot vrou.

Die kans dat jy dit gaan vryspring is ongelukkig skraal, aangesien 50 tot90 persent van swanger vroue ’n mate van naarheid in die eerste trimester ervaar. Sowat die helfte van dié vroue ly aan naarheid én braking, terwyl ’n veel kleiner groep net naar is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees