book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Oefening: Beste voetjie voor!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Dit is belangrik om tydens jou swangerskap met ’n oefenroetine voort te gaan, of jy nou gek oor oefening was voor jy swanger geraak het of nie.

Stap hou talle voordele vir jou liggaam in. Dit gee oefening aan die meeste van jou gewrigte, ligamente en spiere.

Dit verhoog jou hartklop tot ’n gesonde vlak wat jou fikser maak en jou hart gesonder hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees