book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

Oefeninge: Sterk & soepel vir borsvoeding

akkreditasie
Sterk & soepel vir borsvoeding
Sterk & soepel vir borsvoeding

As jy borsvoed, kan jou rug- en skouerspiere gou seer word en jou lyf moeg. Dis gewoonlik die gevolg van pogings om jou baba aan jou bors te laat suig. Dis baie makliker om jou lyf na jou baba te bring en nie jou baba na jou bors toe nie. Jy krul dus vorentoe elke keer wanneer jy voed omdat jy so daarop ingestel is dat jou baba moet vassuig, en dan vergeet jy skoon van jou postuur.

Dit help om jou in jou swangerskap al op die eise van borsvoeding te begin voorberei en te sorg dat jou rug en bolyf sterk en soepel is. Onthou, jou baba gaan elke week ’n bietjie swaarder word.

Dié oefeninge en strekke moet ook volgehou word nadat jou baba gebore is. Trek jou mat, balle en rekke nader en spring weg!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees