book-icon Uitgawe Desember 2019 & Januarie 2020

Ons kan nie weer swanger raak nie

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Maand ná maand hoop jy, hou jy gespanne al jou duime vas – en dan maak daardie tweede strepie op die swangerskapstoetspen weer eens nie sy verskyning nie, en stort jou wêreld van voor af in duie.

Hoe is dit moontlik? Jy het dan laas so maklik swanger geraak, en nou wil dit eenvoudig nie gebeur nie . . . 

As jy sukkel om swanger te raak nadat jy reeds een keer swanger was (hetsy met ’n gesonde swangerskap of een wat in ’n miskraam geëindig het), is daar ’n kans dat jy aan sekondêre infertiliteit ly, sê dr. Marinus Trouw, ’n fertiliteitskenner en ginekoloog van die Pretoria-fertiliteitsentrum in Moreletapark, Pretoria. Volgens Marinus is sekondêre infertiliteit trouens meer algemeen as primêre infertiliteit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees