book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Pak jou tas vir die hospitaal

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Vir jou baba

As jy ’n natuurlike geboorte beplan, kan jy hierdie lys gerus oorweeg. Daar kan ’n paar uur van kraam voorlê en dis die moeite werd om dit vir jou so gemaklik en aangenaam moontlik te maak. 

Stel vas wat jou plek van geboorte toelaat. Geboorteklinieke en sommige privaat hospitale moedig ’n huislike atmos­feer aan en gee hoegenaamd nie om as jy ’n paar persoonlike items saambring om die bevalling makliker te maak nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees