Reg vir baba 2: jou telling

akkreditasie

1. A)1 B) 2 C) 3

2. A) 3 B) 2 C) 1

3. A) 3 B) 2 C) 1

4. A) 1 B) 3 C) 2

5. A) 3 B) 1 C) 2

6. A) 3 B) 2 C) 1

7. A) 1 B) 2 C) 3

8. A) 3 B) 2 C) 1

9. A) 3 B) 2 C) 1

20 en meer

Dis moeilik om te glo jy is nog nie swanger nie. Waarvoor wag jy?

19 of minder

Jy’s dalk nog ’n bietjie oorweldig ná jou eersteling, maar ’n onbeplande swangerskap in hierdie stadium sal nie ’n krisis wees nie. Gun jouself nog ’n paar maande tot jy heeltemal gereed voel om jou tweede kind voluit te geniet.

11 of minder

Jy is beslis nog nie gereed nie vir no. 2 nie. Gun jou- self genoeg tyd en moenie toegee aan druk van buite oor hierdie belangrike besluit nie!

Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees