book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Swanger-nuusbrokkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Preemie Connect is ’n ondersteuningsgroep vir gesinne wie se baba vroeg gebore is. Kry daar emosionele ondersteuning van ander wat werklik verstaan wat julle deurmaak.

Van tyd tot tyd verskaf hulle ook sorgpakkette in hospitale wanneer die pandemieregulasies dit toelaat. Die pakkies is vol benodigdhede vir ma en baba, want kom ons wees nou eerlik - niemand is gereed vir ’n vroeë baba nie! Preemie Connect verteenwoordig ouers se belange by die Global Alliance for Newborn Care.

Reik uit na hulle op sosiale media: @PreemieConnect, of stuur epos na preemieconnectsa@gmail.com.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees