book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Swanger? Wat jy nie moet eet nie!

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Mense staar soms na ’n swanger vrou as sy ’n hambroodjie, tunaslaai of gekookte eier naby haar lippe bring. Die kommer is natuurlik listeriose, kwik in vis en Salmonella-infeksie.

Jy moet jou én baba veilig hou, wat beteken dat jy sekere kossoorte moet vermy en ander matig moet eet. Daar is egter ook misleidende inligting daar buite.

Volg hierdie lys van dinge wat jy liefs nie moet eet terwyl daar ’n boontjie in jou broei nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees