book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Swangerskap: Die speelreëls vir spatare

akkreditasie

Spatare is groot, bonkige are en kan voorkom op van die vagina en labia tot op die bo- en onderbene. Dit kan simptome soos pyn, swelling en krampe tot gevolg hê, sê dr. Johan Blignaut, ’n spesialis-chirurg by Vein Centres South Africa, ’n mediese praktyk in Johannesburg en Durban. 

Dit kan ook op die vulva vorm, en aambeie is eintlik niks anders nie as spatare om jou anus. Nog tipiese spatare is spinnekop-are, oftewel fyn aartjies wat op die dye en onderbene kan voorkom. 

“Hoewel dit meestal onooglik is, veroorsaak dit selde simptome. Dit kan wel maklik jeuk,” sê Johan. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees