book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022
Deel

SWANGERSKAP | Hardlywig in 3de trimester - hier's raad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty/Gallo Images
Getty/Gallo Images

Ek is nou in my derde trimester en sukkel vreeslik met hardlywigheid. Ek drink reeds elke aand en oggend pruimsap en eet soveel vrugte as wat ek kan, maar dit wil eenvoudig nie beter word nie. Ek is bang ek kry aambeie. Wat kan ek nog doen vir verligting? Is daar homeopatiese medikasie wat help?

Dr. Jana Mostert antwoord:

Hardlywigheid is ’n algemene klagte in swangerskap. ’n Verhoogde progesteroonvlak veroorsaak stadige beweging van kos deur die spysverteringskanaal sodat soveel moontlik voedingstowwe opgeneem kan word om die ongebore baba te voed. Dit het ook die ongevraagde uitwerking dat meer water uit die dikderm geabsorbeer word, wat harde, droë stoelgang tot gevolg het. Boonop druk die groeiende baba teen die derms, wat deurgang van kos in die wiele ry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees