book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Swangerskap: Hoe ernstig is ligte bloeding?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek is swanger met my tweede baba en is reeds aan die einde van my tweede trimester. Ek het tot dusver ’n baie gesonde swangerskap en het geen probleme met my eerste swangerskap beleef nie.

Ek het een oggend baie ligte bloeding gehad. Moet ek dokter toe gaan?

DR. JP DU BUISSON ANTWOORD: Bloeding in swangerskap is altyd abnormaal, maar dit is nie altyd nodig om daaroor bekommerd te wees nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees