book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Swangerskap: ’n Vel wat kwel

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die swanger gloed wat vir swanger vroue rosige wange gee, is nie ’n mite nie. Dit word veroorsaak deur ’n toename in die volume van bloedvate onder die vel se opper­vlak, en ’n toename in die afskeidings van oliekliere wat deel is van swangerskap. Die gloed gaan jou egter nie noodwendig mooi laat lyk nie. Soms kan die veranderinge minder welkom wees. Hier is ’n kykie na van die velkwessies wat jy kan ervaar.

In haar puberteit het sy die puisie-fase heeltemal vrygespring, vertel Noleen Jansen van Centurion, maar 12 jaar later, toe sy swanger word, het sy dit met mening ervaar.

“Dit was regte aknee. Ek moes gesigrei­nigers gebruik wat op tieners gemik is,” sê Noleen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees