book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Swangerskap: Oorleef bedrus

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Sy het al die Ysterman aangedurf en is lid van ’n bedry­wige, avontuurlustige gesin – stil lê was dus allesbehalwe deel van Comien van Zyl se toekomsplanne. Maar in 2018 moes dié Bloemfonteinse arbeidsterapeut noodgedwonge tot stilstand ruk toe sy weer swanger word en haar dokter bedrus voorskryf. 

“My baarmoederwand het gedreig om te skeur en ek is net toegelaat om op te staan om badkamer toe te gaan. Al die gelê het my terneergedruk gemaak. Ek was daarby baie angstig oor die moontlikheid van ’n vroeggebore baba (Milni is uiteindelik op 35 weke gebore), want toe ek begin lê het, was sy nog nie eens lewensvatbaar nie. Jy voel die lewetjie is in jou hande.” 

Comien se seuntjies was in daardie stadium onderskeidelik vier en vyf jaar oud en haar man, Hennie, moes alles vir hulle doen. Gelukkig het sy aanlynin­kopies ontdek, wat baie gehelp het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees