book-icon Uitgawe Junie & Julie 2019

Swangerskap: Werk jou verwagte datum uit

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Babas groei vir ’n gemiddeld van 266 dae vanaf die oomblik van bevrugting.

Jou swangerskap word egter as 280 dae bereken. Hoekom?

Die Johannesburgse vroedvrou Tina Otto sê hoewel bevrugting sowat twee weke ná jou laaste menstruasie plaasvind, swangerskap bereken word vanaf die eerste dag van daardie menstruasietyd en dat dit daarna ’n gemiddeld van 280 dae, of 40 weke duur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees