book-icon Uitgawe Oktober & November 2019

Vra die kenner: Baba lê stuitjie na onder

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Ek het pas my 34 weke-ondersoek ondergaan. My ginekoloog het gesien dat ons baba in ’n stuitposisie lê. Kan sy die baba draai of moet ek ’n keisersnee kry? Is daar iets anders wat ek kan doen om die baba te laat draai?

As jou baba teen die einde van jou swangerskap steeds ’n stuitbaba is, is ’n keisersnee inderdaad die beste plan.

Ná ’n rigtinggewende studie wat die Term Breech Trial genoem word, word stuitbabas nie meer vaginaal verlos nie, tensy daar uitsonderlike omstandighede is. Die goeie nuus is dat net 3 persent van babas teen hul geboorte nog stuitliggend is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees