book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Wagtyd woordeboek

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

A

Apgartelling Kort ná jou baba se ge­boorte word sy algehele welstand deur ’n Apgar-telling bepaal. Sy hartspoed, asemhaling, velkleur, reaksie op prikkels en reflekse word onderskeidelik een, vyf en 10 minute ná die geboorte geëvalueer. ’n Hoë Apgartelling dui op ’n gesonde baba en as die telling laag is, word baba herhaaldelik getoets om sy vordering te monitor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees