book-icon Uitgawe Desember 2017 & Januarie 2018

Wat het jou kleinding nodig?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Die oomblik wanneer jy daai hartkloppie op die skerm sien, is die versoeking groot om dadelik winkels toe te draf. Maar wag! Hoewel daar wel dinge is wat jy voor jou baba se geboorte moet aanskaf, kan ander items gerus tot later wag. Jy sal ook vind dat ’n handelsmerk of produk wat vir iemand anders goed werk, nie noodwendig vir jou of jou kleinding gepas is nie. Moet dus nie oorhaastig koop nie!

Onthou dat jy sommige dinge op ons lysie dalk reeds het, soos ’n stoel waarin jy gemaklik kan borsvoed, of ’n asblik wat behoorlik geseël kan word. Oor ander kan jy self besluit – soos ’n borsvoedkussing – maar neem gerus ons lys saam wanneer jy die winkels aandurf!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees