book-icon Uitgawe Februarie & Maart 2020

Weet dit voor jy kraam

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

1. Swangerskap duur eintlik 10 maande. As jy ongeduldig begin raak, is dit dalk waarom. As jy dit uitwerk, is ’n voltermyn-swangerskap 40 weke lank, wat beteken dat jy 10 maande lank swanger is nie nege kalendermaande nie. 

2. Oefen terwyl jy swanger is; dit gee jou baba se brein 'n hupstoot. Oefening help jou baba se brein om beter te ontwikkel en laat julle albei goed voel danksy al die endorfiene wat vrygestel word. 

3. Hoe nader jy aan jou verwagte datum kom, hoe groter word die kans dat ’n nies of hoes veroorsaak dat jy jou broekie natmaak. Dis niks om oor verleë of voor bang te wees nie. Dit beteken net dat jou bekkenvloerspiere oefening kort. Bekkenvloeroefeninge is baie belangrik terwyl jy swanger is. Goed geoefende bekkenspiere sal keer dat jy lek elke keer wanneer jy hoes, lag of nies. Onthou om ook die spiere ná geboorte oefeninge te gee, ongeag watter soort geboorte jy gehad het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees