book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

10-dag-plan vir jou en jou pasgeborene

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

As dit by nuwe babas kom, voel sommige dinge vir ons natuurlik terwyl ons ander algaande aanleer. Dankie tog vir “goedvoel”-hormone soos oksitosien wat hiermee help. Dis teenwoordig terwyl ons swanger is en word in groot hoeveelhede vrygestel terwyl ons kraam. Hierdie wonderlike hormone sorg dat jy gelukkig en lief vir jou nuwe baba voel sodat julle kort voor lank ’n hegte band deel.

Die goedvoel-hormone is ook daarvoor verantwoordelik dat jou melk afsak en help om die eerste borsvoeding-probeerslag natuurlik te laat voel.

WAT KAN JY DOEN Sorg dat jy jou baba naby aan jou hou. Sit met jou baba in jou arms, praat met en sing vir haar. So sal jy haar gou leer ken en beter verstaan. Borsvoed jou kleinding wanneer syhonger is en bly sommer van die beginaf weg van die horlosie!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees