book-icon Uitgawe Oktober & November 2017

10 stimulasie speelgoed vir kleingoed

akkreditasie

Boeke met interaktiewe elemente soos verskillende teksture en venstertjies bied stimulasie vir ogies en vingers.

Die band tussen julle versterk as julle saam ’n interaktiewe storie lees en jou baba se aandag word behou, sê die Britse spel- en masseerterapeut Emma Sodeke.

Jou kleinding leer van oorsaak en gevolg as jy haar help om ’n toring van blokkies te bou en haar dan toelaat om dit plat te slaan, sê Emma.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees