book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2023
Deel

BABA | Help! Sy kry tande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Sommige babas se tande verskyn stil-stil, maar ander is beslis nie so gemaklik met die proses is nie. En ’n moeilike baba beteken ’n moeë ma. Hier is rate wat ons by ervare ma’s en mediese kenners gekry het.

TREK DIE AANDAG AF Bedags is dit soms genoeg om baba se aandag van haar ongemak af te trek deur haar besig te hou met aktiwiteite soos stap, dans en bietjie vertroeteling.

MASSERING Vryf ferm met ’n skoon vinger oor haar tandvleisies. Jy kan ook ’n rubber-tandeborseltjie gebruik om die tandvleis mee te masseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees