Wanneer daar ’n baba in jou lewe is, is een ding gewaarborg: Die lewe gaan nie altyd volgens plan verloop nie. Bly só positief en produktief:
Lekker vir die kosblik Happy Baby Organic Yogis smelt in die mond. R88,29 by Baby City, Babies R Us, Wellness Warehouse, Clicks, Spar, Pick n Pay en Dis-Chem.
Baby Tastes maak al vir meer as ’n dekade lank vars, voedsame kos vir babas en peuters, net soos wat jy dit self sou maak. Vanessa Crichton, die eienaar, is self ’n ma en ’n opgeleide sjef. Gaan gerus na www.babytastes.co.za om jou bestelling te plaas of stuur ’n e-pos na info@babytastes.co.za. Die spyskaarte word gereeld aangepas en daar is sowat 50 geurkombinasies om maaltye interessant te hou. Ons hou veral van die Local is Lekker-reeks, wat jou kleinding aan heerlike geure bekend stel. Die kos kan twee maande in jou vrieskas gehou word.