book-icon Uitgawe Oktober 2022 tot Januarie 2023

BLITSGIDS | Babakos vir elke fase

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Jou borsmelk voorsien in al jou baba se voedingsbehoeftes. Iewers tussen 17 weke en ses maande gaan jou baba egter gereed wees om aan vaste kos bekendgestel te word. Die Wêreldgesondheidsorganisasie beveel aan dat jy egter steeds aanhou om jou baba te borsvoed.

Puree vir beginners. Sagte, gladde, fyn puree of pap is ’n goeie keuse vir jou baba se eerste kennismaking met vaste kos.

WAT OM TE GEE: Graanpap vir babas; gladde purees van gestoomde vrugte soos appels en pere, of soet groente soos wortels, patat en pampoen; ryp fyngedrukte piesang. Stel die kosse een-een bekend en begin dit later kombineer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees