book-icon Uitgawe Junie, Julie, Augustus & September 2021

Die eerste lewensjaar al fondament vir 'n sosiale lewe

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

Soos ’n skoenlapper uit sy kokon ontvou, so ontvou jou kleinding se sosiale vaardighede een vir een in haar eerste lewensjaar tot sy ’n ware sosiale vlindertjie word ...

Met geboorte is jou kleinding se sosiale vaardighede, nes baie ander liggaamsfunksies, instinktief. Sy huil as sy pyn het, ongemaklik is of jou aandag soek. Sy is perfek bedraad om met jou te kommunikeer tot meer willekeurige sosiale vaardighede ontwikkel. Dis belangrik dat jou baba nou voel sy kan vertrou dat jy op haar behoeftes sal reageer. So word die fondament gelê vir haar gesonde sosiale ontwikkeling.

WENK Troos jou baba dadelik as sy huil. Wat ’n wonderlike wete dat jou teenwoordigheid soms al is wat nodig is om hierdie huiltjie stop te sit! Vergeet die ouvroustorie dat jy jou baba bederf: Op hierdie ouderdom is dit onmoontlik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees