book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Kiekeboe: Kyk hoe slim maak dit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Dis pret om kiekeboe te speel en te hoor hoe jou baba van plesier kraai wanneer jy agter die kombers uitwip. Maar lekkerkry is nie al rede waarom dit belangrik is om met jou baba te speel nie.

Dié soort interaksie help jou baba se verstandelike, liggaamlike, emosionele en sosiale ontwikkeling aan. Kiekeboe en ander lawwe speletjies is uiters belangrik vir die ontwikkeling van jou baba se sosiale vaardighede, taal, sensoriese en motoriese vaardighede, sê Cheryl Fisher, ’n Johannesburgse arbeidsterapeut.

“Dis ook belangrik vir haar band met jou – ’n band wat haar emosionele welsyn vir die res van haar lewe help bepaal.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees