book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Kruip maak spiere sterk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Kruip is die eerste manier waarop jou baba rondbeweeg, maar dis nie net ’n manier om van een plek by ’n ander uit te kom nie – kruip berei jou baba se lyfie voor op die toekoms.

Robyn Tacon, ’n Johannesburgse fisioterapeut wat in kinders spesialiseer, sê hoewel die meeste babas tussen sewe en nege maande begin kruip, is dit nie onmoontlik dat ’n baba op vyf maande al dié baie spesiale mylpaal bereik nie.

Onthou egter dat daar ander mylpale is wat jou kind eers moet haal voor sy kan begin kruip.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees