book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Pasgebore-nuusbrokkkies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister

Prematurity – Adjusting Your Dream deur prof. Welma Lubbe is van onskatbare waarde as jy die ma van ’n vroeggebore baba is. Lees en leer meer by littlesteps.co.za en koop die boek daar teen R350.

Met Covid-19 wat al ’n ander­halfjaar woed is ons almal intens bewus van ventilasie en hoe belangrik skoon lug is. Hier in die Baba & Kleuter-kantoor loop ons Solenco-lugsuiweraar pal. Oorweeg gerus so ’n toestel vir die babakamer, veral as julle dit onlangs geverf het of nuwe matte en kaste ingesit het, of die vloere laat skuur en behandel het.

Lugsuiweraars filtreer die lug en help om stowwe uit die lug te haal wat allergieë, asma en ander asemhalingskomplikasies kan veroorsaak. Dit help ook met reuke en verwyder besoedeling en muf uit die lug. As jy wonder oor die gehalte van die lug waar jy woon, kan jy gerus by solencosa.co.za kyk – daar is ’n luggehalte-­indeks wat op datum gehou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees