book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Raad: My baba eet nie goed nie

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG: My 12 maande oue baba is traag om te eet. Hoe weet ek sy kry genoeg in? Sy drink slegs voor haar middagslapie ’n melkbottel en dan weer voor sy gaan slaap. Moet ek ’n aanvulling gee?

ANEL KIRSTEN ANTWOORD: Dit is ’n baie algemene probleem. Onthou, jy kry gebore etertjies en dan kry jy kinders wat van dag een af nog nooit baie geëet het nie.

Wat jy ook in gedagte moet hou, is dat ’n baba vanaf 12 maande teen ’n baie stadiger pas as ’n jonger baba groei. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees