book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

Raad: Trane oor piesang & avokado

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

My sewe maande oue dogtertjie eet ’n groot verskeidenheid vaste kos, maar wanneer ek vir haar piesang of avokado gee, huil sy sonder ophou. Ek het dit al verskeie kere probeer, sonder sukses. Hoekom huil sy so? Hou sy nie daarvan nie?

Wanneer ’n baba bekendgestel word aan vaste kos, gaan dit gepaard met ver-skeie ervarings wat positief of negatief kan wees. Dis moontlik dat jou baba om die een of ander rede ’n negatiewe assosiasie het met die tekstuur van piesang of avokado en dus gestres voel as sy daaraan blootgestel word.

Die ander moontlikheid is dat jou baba dalk ’n allergie vir avokado en piesang het. ’n Allergiese reaksie op avokado word verbind met ’n allergie vir stuifmeel wat van bome af kom (birch pollen allergy), asook met ’n allergie vir Latex.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees