book-icon Uitgawe November & Desember 2020 & Januarie 2021

Raad: Voordele van borsmelk

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG: Ek is swanger en wil graag borsvoed, maar kom nie uit ’n familie wat borsvoed nie. Hoekom is dit so goed vir ’n baba?

PROF. LISANNE DU PLESSIS ANTWOORD: Dit is fantasties dat jy besluit het om te borsvoed! Die voordele van borsvoeding en borsmelk is al eeue lank bekend, maar word dikwels vergeet of geïgnoreer in ’n wêreld waar daar alternatiewe vir byna elke denkbare optrede is.

Iets so natuurliks en kosbaars soos borsvoeding word dikwels afgemaak as outyds of agterlik en beslis nie as iets wat in die openbaar moet gebeur of waaroor selfs gepraat moet word nie. Dis egter tyd dat die voordele van borsvoeding van die bergspitse af verkondig word, want dithou beslis gesondheidsvoordele in en ook ’n legio ander goeie dinge.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees