book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Slaapsake: bly kalm en byt vas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Babas groei op hul beste wanneer hulle goed slaap, want dis wanneer ’n glukose- en vetvoorraad neergelê word wat as brandstof dien vir hul vinnige groei en ontwikkeling.

Slaaptyd is ook wanneer hulle begin aanpas by die lewe buite die baarmoeder en hul slaap-wakker-siklus vorm.

Jy sal agterkom dat jou nuwe baba snags meer aktief is as bedags omdat hy nog nie geleer het dat die nag vir slaap bedoel is nie. Dié besef kan eers op ses tot agt weke deurdring wanneer die hormoon melatonien vrygestel word, wat lei tot ’n ritme van slaap in die nag, wakker wees in die dag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees