book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022

JOU KIND | Asseblief en dankie, Mej. Maniere!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty/Gallo Images
Getty/Gallo Images

Goeie maniere wys begrip en respek vir ander. As ons kan leer om mekaar te respekteer, behoort sosiale euwels soos misdaad nooit eens kop uit te steek nie.

Goeie maniere is ’n wederkerige proses. Aan die een kant verbeter jou kind se sosiale vaardighede, verhoudings en gewoontes; aan die ander kant lei dit tot ’n positiewe selfbeeld omdat sy goeie terugvoer van die mense om haar kry.

Stel jou kind dus sommer van jongs af deur jou voorbeeld aan goeie maniere bloot – dit sal haar wys hoe om respekvol op te tree en later sal sy ware respek hê en betoon.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees