book-icon Uitgawe Oktober 2022 tot Januarie 2023

LESERS | Inboks

akkreditasie
Baba & Kleuter
Baba & Kleuter

’n Natuurlike geboorte was vir my nog altyd ’n droom. ’n Paar maande nadat ons uitgevind het ons verwag ’n tweeling, het ons egter gou geleer dat die pad om dié droom te bewaarheid, ’n moeilike en uitdagende een sou wees. 

Ons het gevind medici se algemene reaksie op die woorde “swanger met ’n tweeling” ontlok bloot die vraag “wanneer is jou keiser?”. 

Ons het aanhou bid en op die Here vertrou dat ons ’n natuurlike tweelinggeboorte kon hê. Die eerste antwoord op ons gebed was ’n vroedvrou wat bereid was om te help. Ek het ook ’n ginekoloog gehad op wie ek kon terugval as ’n noodkeiser nodig sou wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees