book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Ontspan oor ouerskap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

“Goed-genoeg ouerskap” is ’n term wat in die 1960’s geskep is deur die Britse pediater Donald Winnicot. Dis destyds gebruik om ’n ouer te beskryf wat haar kind beslis goed versorg, maar nie spring om elke probleempie op te los nie.

In ’n neutedop beteken dit dat jy in jou kind se basiese behoeftes voorsien as dit kom by fisieke versorging, emosionele sekuriteit en aanvaarding.

In hul eerste vyf jaar is kinders die meeste afhanklik van hul ouers se fisieke en emosionele beskerming en versorging. Ouerskap wat in dié tydperk “goed genoeg” is, gee aan kinders ’n gevoel van sekuriteit, wat op sy beurt weer belangrik is vir die ontwikkeling van gesonde emosies en selfbeeld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees