book-icon Uitgawe Februarie tot Mei 2022

Pa se stem: ’n Baba op 40!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty/Gallo Images
Getty/Gallo Images

Ek het my Harley-Davidson al uitgekies gehad. Die Sportster XL 1200 Custom. In my prysklas en goed genoeg om by te hou by my vriende wat reeds motorfietse het en langpadritte aanpak.

’n Tweedehandse een, maar goed opgepas en perfek vir die langpad. Ek was reg om een van daardie ouens te word. Reg om my middeljarekrisis met ’n ysterperd op te saal en die naweke waartoe my vrou instem, die snelweë van ons land te deurkruis.

’n Paar jaar tevore het ek reeds die baskitaar opgeneem en saam met ’n paar kamerade ’n rockgroep, Soms Wen Die Wolf, op die been gebring – daardie item op die aftiklysie was dus reeds in die sakkie. ’n Harley was die vanselfsprekende volgende stap op pad na die veertigs.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees