book-icon Uitgawe Oktober 2022 tot Januarie 2023

REDAKTEURSBRIEF | Heerlike somer!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baba & Kleuter Oktober 2022 tot Januarie 2023-uitgawe
Baba & Kleuter Oktober 2022 tot Januarie 2023-uitgawe

Die winter is verby, en die pandemie klaarblyklik ook. Sjoe! Ons kon uiteindelik weer vir Oma in Duitsland gaan kuier en het dus sommer ’n lekker stuk van die Gautengse winter ook vrygespring – wat my piekfyn pas. Ek kry gou koud en dit maak my knorrig.

Die somerweer in Europa was fantasties.

As Suid-Afrikaner lag jy maar bietjie in jou mou vir wat hulle ’n hittegolf noem. Ek was in die Paarl op skool en het gereeld in Februarie (met ’n warm middagete in my maag) 2.30 smiddags atletiek geoefen in die son met temperature van in die 40 grade. Dit was erg, maar almal het oorleef. Die koshuis het nie eens lugversorging gehad nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees