book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Redakteursbrief: Ma van die jaar (dis nie ek nie)

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baba & Kleuter Oktober 2021 tot Januarie 2022-uitgawe
Baba & Kleuter Oktober 2021 tot Januarie 2022-uitgawe

Ek het gister vergeet om my kind by die skool te gaan haal. Dis nou al 24 uur later en ek voel nog steeds soos ’n luis. Dit was ’n besige dag in ’n besige week in ’n besige maand – dis eintlik al verduideliking wat ek kan aanbied.

Die vergete kind is darem al amper 16 en kon ’n boodskap stuur en die skool is naby. Sy is dus 20 minute later as gewoonlik afgehaal. Ai, die onvergenoegde gesiggie toe ek om die hoek gejaag kom. Al die ander kinders se ouers was betyds en dis nie lekker om alleen op straat te staan en wag nie.

Die sekuriteitswag het tot al die hek gesluit en geloop. Met groot drama – hangskouers en ’n lang gesig – is ek vertel hoe erg dit vir haar was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees