book-icon Uitgawe Februarie, Maart & April & Mei 2021

Tyd vir leer, maar in watter taal?

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

VRAAG:

My kind is nou 15 maande oud en ek wil hom graag op 18 maande by ’n speelgroepie inskryf. Ek dink hy is gereed vir die stimulasie en ons is albei reg om meer dikwels uit die huis te kom. Ons is Afrikaans, maar ek wil natuurlik hê dat hy tweetalig grootword, want dis mos voordelig as hy eendag goed Engels kan praat. Wat kan ek by die huis begin doen om hom voor te berei op die klassies? Ek is ook onseker oor die plan om by ’n Engelse groepie aan te sluit. Is dit te vroeg om hom bloot te stel? Hy hoor darem Engels by sy oppasser en op TV; dis dus nie heeltemal vreemd vir hom nie. Gee raad asseblief.

ANELIA PRINSLOO ANTWOORD:

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees