book-icon Uitgawe Oktober 2021 tot Januarie 2022

Jou groot gids oor probiotika

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Getty Images
Getty Images

Voor jou en jou kleinding se liggaam optimaal kan werk, is’n gesonde spysverteringstelsel noodsaaklik. Meer as 500 verskillende soorte bakterieë is hard aan die werk in die spysverterings­-kanaal. Presies hoeveel en wat hul eien­skappe is, ver­skil van plek tot plek.

Elke mens op aarde het ’n unieke derm-mikrobiotaprofiel (mikrobiota is ’n gemeenskap mikroörganismes in jou derm) wat in die vroeë kinderjare gevorm word. Hierdie omgewing, of bioom, bly egter nie konstant nie, maar word aanhoudend beïnvloed deur faktore soos dieet of siektes, om maar net twee te noem.

Dr. Anton Janse van Rensburg van Johannesburg sê dat baie aspekte van ons moderne lewe ongelukkig nie die bioom in ons derms gesond help hou nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees