book-icon Uitgawe Junie tot September 2022

JOU KIND | Herken hardlywigheid

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Baba & Kleuter | Susan Newman
Baba & Kleuter | Susan Newman

1. ’n Nat bed en broekie is ’n teken dat opgehoopte poef druk op die blaas uitoefen.

2. As jou kind te veel poef – drie keer per dag of meer – wys dit die rektumspiere het al so gerek dat hulle nie hul werk doen nie.

3. Poefglipsies wanneer jou kind al lankal van die doek af is, is ’n teken van hardlywigheid. Soms kan die rektum nie meer die poef inhou nie en kom dit onwillekeurig uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Feb - Mei 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees