book-icon Uitgawe Februarie, Maart, April & Mei 2021

Nageboorte-gewig: Geduld is deel van gesondheid

akkreditasie
Getty Images
Getty Images

’n Gesonde dieet en gereelde oefe­ning is die vervelige antwoord wat niemand wil hoor nie, maar met genoeg geduld is dit wat jou weer soos jou ou self sal laat voel. 

Die meeste kundiges meen dit gaan jou nie sommer minder as ses maande kos om die lyf te herwin waarmee jy voor jou swangerskap gespog het nie. Kraam op sigself kan uitputtend wees en dan moet jy nog aanpas by die nuwe verantwoordelikhede en veranderinge wat ’n ekstra, baie afhanklike gesinslid meebring. Dinge soos nagvoeding gaan hul tol eis; moet dus nie te vroeg al begin dink aan ’n 32-denim nie. In die eerste drie maande is dit genoeg om op jou gesin te konsentreer, gesond te eet en genoeg voedingswaarde en kalorieë in te neem dat jy energie het om jou deur die dag te help.

As jy borsvoed, is dit reeds ’n groot stap in die regte rigting.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

Okt 2021 - Jan 2022

Jongste uitgawe
Lees Baba & Kleuter gerieflik in digitale formaat.
Begin lees